sterretekens en liefde.
gesels vanaand met my.
ontbloot jou menslikheid.
ek wil weet wat jou gelukkig maak.
wat as
Hou op huiwer.heuningsoet herinneringe wag op ons.slaan volstoom in my vassodat ons saam-saam kan oopbreekwant saam gebroke is beter as alene hartebreek.Hou op terughou.jy keer iets ongeloofliks wat nét ons Bestaansmaker saam kon gevoeg het.hardloop volspoed in my rigtingwant ons is té jonk vir ń lewe van "wat asse".Stop jou remme trap.laat die golwe van … Continue reading wat as
fling.
ek skryf om jou te vergeet jou karamel velkleur ń skakering te donker vir my konserwatiewe samelewing jou sagte hart weerstandloos teen my wraaklus jou hartrieme speel te rustig om my te tem jou ritme sus my aan die slaap jou, jou, jou - jy. jy's ń laataand sondagmiddag vibe water wat stadig sypel, ń … Continue reading fling.
lockdown .
ek mis coffee shops en die geklingel van breekware uit die kombuisek mis die geskuifel van rush hour lunchbreakdaai skuim op die bolip van half gedrinkte cappuccinosek mis dit om 'n plate of chips te bestel en tamatiesous vingers af te lekek mis die halfhartige skaam waai wat ek gee wanneer ek iemand herkenek mis … Continue reading lockdown .
soektog na myself.
Ware ek, waar is jy nou?
ewige hartebreek .
hartbreek is tydloos,
want Tyd is harteloos
rooi soos skarlaken
gekneus deur die genadeloos vrugbaar voed die wêreld my innergloed.