rooi soos skarlaken

ongeloofwaardig
skaamteloos openbaar

vreesaanjaend, knaend, koud
warm gevoel, sensasie bloei

bloedrooi granate,
vingers grou deur die krake

skreeuend van verligting
versteurde nagrus vervolg deur die duisternis

mismoedig ten spyte leë beloftes

wanhoop, egbreek
waar is jy nou?

myself, my self
eie ek, ek en jy
ons

tussen die lakens,
verbleik en onrein

pynlik stil, reisiger rou
regsvoorganger tot nou

vingerpunte blou
van die kou-e
verlate

waarheen nou na allesbehalwe?

skuil, huil, vuil.

afwagting groot, verwagting klein
bitter blinddoek, beddegoed skarlaken

rolmodel teer
vingers om die keel

gekneus deur die genadeloos
vrugbaar voed die wêreld my innergloed.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s